Sale!

Die groot gedagte: Abstrakte weefsel van die kosmos / Gideon Joubert

R150.00 R90.00

Hier staan ek in ‘n heelal van dooie atome. Ook in my liggaam is nie ‘n enkele lewende atoom nie. Maar ek lewe. Wat is lewe? Waar kom dit vandaan en hoe het dit ontstaan?  Ek, ‘n stukkie dooie heelal  met ‘n bewussyn, wat dink, ‘n stukkie van die heelal wat na homself kyk en oor die betekenis daarvan wonder, wat porbeer verstaan.

Die groot gedagte is nie maar net ‘n weergawe van die belangrikste ontdekkings op die gebied van die sterrekunde, die fisika en verwante wetenskappe nie, dis ook nie ‘n opsomming van wat wetenskaplikes in die verlede gesê het of wetenskapskrywers in ander tale oor die kosmologie te boek gestel het nie. “Joubert het daarin geslaag om ook sy eie stempel op die weergawe van die verhaal van die heelal af te druk.”

1 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.DON.007/11/11/20 Category:

Description

Tafelberg

Sesde druk 1999

Sagteband in netjiese toestand puntjies van boek effens gebuig en ook aan die onderkant van die bladsy (Foto)

Die boek het die Andrew Murrayprys en die Insig prys vir Afrikaanse Nie-fiksie in 1998 verwerf.