Die groot hartseer / Billy du Preez

R110.00

Die groot hartseer is die die aangrypende verhaal van ‘n man wat sy Alzheimer-vrou vir meer as dertien jaar lank versorg het. Dit belig die alleen-pad van die versorger, die frustrasies, wanhoop, magteloosheid en die hartseer sowel as die aanpassings wat daarmee saamgaan. Die boek bevat ook insiggewende inligting oor die siekte en die vele stadiums van agteruitgang, met wenke oor die hantering en versorging van die lyer. Met die saamstap deur die joernaal, doen die leser eerstehandse kennis op van hierdie ongeneeslike siekte en hoe dit geliefdes raak.

1 in stock

SKU: BIL.002/02/17 Category: Tags: ,

Description

Die groot hartseer is geskryf deur Billy du Preez

Uitgewer: Skrywer self

Datum: Derde hersiene uitgawe 2017.

Toestand: Sagteband met ‘n effe harder voorblad en is nuut beskikbaar

Voorblad: Estelle Prinsloo