Die Groot Hartseer / Billy du Preez

R150.00

Die groot hartseer is die aangrypende verhaal van ‘n man wat sy Alzheimer-vrou vir meer as dertien jaar lank versorg het. Dit belig die alleenpad van die versorger, die frustrasies, wanhoop magteloosheid en die hartseer sowel as die aanpassings wat daarmee gepaard saamgaan. Die boek bevat ook insiggewende inligting oor die siekte en die vele stadiums van agteruitgang, met wenke oor die hantering en versorging van die lyer. Met die saamstap deur die joernaal, don die leser eerstehandse kennis op van hierdie ongeneeslike siekte en hoe dit geliefdes raak.

2 in stock

SKU: BIO.DOR.009/8/11/21; BIO.BAA.(B)101/23/5/22 Category:

Description

Jetlinee.com, Sagteband boek met verweer op hoeke en kante en voor en agterblad, Derde Hersiene Uitgawe