Die groot verlange: die verhaal van Eugene N. Marais / Leon Rousseau

R90.00

Die Groot Verlange – pakkend, fassinerend, diep ontroerend – is uniek in Afrikaans. Geen ander boek kan daarmee vergelyk word nie.

DIe gedagte om hierdie lewensverhaal van Eugene N Marais te skryf, het in 1946 ontstaan, 28 jar voor die publikasie van die boek. Die skrywer het in 1962 in alle erns daaraan begin werk. Met lang onderbrekings het die taak twaalf jaar geduur.

Die Groot Verlange bied nie alleen ‘n fassinerende blik op een van die veelsydigste en merkwaardigste  Afrikaners wat ooit geleef het nie maar gee terselfdertyd ‘n panorama van ‘n groot gedeelte van ons geskiedenis.

Out of stock

SKU: BIO.CUR.002/09/16 Category:

Description

Uitgewer: Human & Rousseau

Datum: Die eerste druk 1974 het verskyn op Human & Rousseau se 15de verjaarsdag. Dit was die 100ste boek wat sedert die firma se stigting in 1959 gepubliseer is.

Toestand: Hardeband sonder stofomslag,handtekening van vorige eienaar voorin geskryf, paar skimmelvlekke op binneste titelbladsy en agter in boek