Sale!

Die Halleluja

R120.00 R100.00

Psalms, gesange en ander liedere vir huis, dag- en sondagskool en jeugvereningings. Elke lied het die woorde en die bladmusiek by.

Out of stock

SKU: NIE-FIKSIE.ANA.005/8/20 Category:

Description

NG Kerk-Uitgewers

1960

Voorberig tot die derde (verbeterde) uitgawe deur J.N. Geldenhuys

Groen Hardebandboek sonder omslag boekblaaie is vergeel, rugkant effens stukkend van ouderdom, naam van vorige eienaar voorin boek in pen geskryf. Boek se blaaie is bros maar orals nog mooi en skoon.