Die honger reisiger: Reisverhale met resepte/ Marié Heese

R100.00

Die Honger reisiger is ‘n lekkerleesbundel met reisverhale en resepte “sonder saaits”. Die boek is propvol staaltjies en waarnemings oor die reise wat Marié en haar sielsgenoot-man, Chris na eksotiese lande soos Turkye, Eritrea, Ethiopië, Frankryk, Egipte en Rusland onderneem het.

Waar hull ook al kom, verkyk hulle hulle aan die uniekheid avn die mense en die plaaslike gewoontes, en smul aan die kos. Elke hoofstuk eindig met ‘n resep of drie – soms in ‘n verre land opgedoen, soms van vriende afgebedel. Niks is besonder uitheems of lastige om te maak nie. Dis sielskos en kuierkos.

Out of stock

SKU: KOO.ALG/007/14 Category:

Description

Uitgewer:

Datum: Eerste uitgawe 2010

Toestand: Sagteband met mooi gekleurde voorblad, soos nuut

Illustreerder: Doret Ferreira