Die hoogmoed en die hartstog / Jack Cavanaugh

R90.00

‘n Epiese verhaal van onstuitbare liefde in’n jong Suid-Afrika.

Out of stock

SKU: GEE.ULU.008/17/5/21 Category:

Description

CUM

Eerste uitgawe 2000

Sagtebandboek in redelike toestand, boek is nog mooi skoon binne en puntjies van die sagteband is effens opwaarts gebuig, naam van vorige eienaar met ‘n datum voorin geskryf.

Reeks: Geloofsreeks nr. 1