Die jaar van die Wolf / Willi Fahrmann

R80.00

Die jaar van die Wolf is hoofsaaklik die verhaal van die jong Konrad Bienmann wie se bekende wêreld, die rustige lewe op hul plasie, skielike aan skerwe spat. Die geweld van die Tweede Wêreldoorlog dreun nader. En hulle word noodgedwonge verplig om voor die aanrukkende Russiese soldate uit te vlug.

Hulle is nie die enigste wat vlug nie. Dit word ‘n lang kolonne vlugtendes wat met toenemende vermoeidheid tog aan die beweeg moet bly. Soms is die Russe net ‘n dag ver agter hulle, soms nie eens soveel nie. Agter hulle ratel die masjiengewere en uit die lug saai Russiese gevegsvliegtuie verwoesting…

1 in stock

SKU: VERTALING.FF.DOT.006/9/17 Category:

Description

Uitgegee deur Tafelberg Uitgewers

Afrikaanse uitgawe 1967

Oorspronklike titel: Das Jahr der Wolfe

Uit Duits vertaal duer Hettitia McGregor

Omslagontwerp duer Phil Olivier

Hardeband met stofomslag, sellotape op twee plekke op omslag om dit te herstel, plakker op rugkant, stempel voorin en agterin “Discarded” stempel.