Die klein pasella / Hester Heese

R65.00

“Dit het voorheen al gebeuer dat sy ore oopgaan en hy geluide kan hoor, maar vanoggend kan hy selfs die werkmense onder in die wingerd vir mekaar hoor skree. Oomblikke lank sit Fanus roerloos op die klip en draai sy kop van kant tot kant… Toe klap sy ore toe en net die suising wat hy so goed ken, bly agter. Donker kom die stilte. Fanus du Toit, ‘n standerdnegeleerling het pas sy klein pasella ontvang: Die oomblikke dat hy as hardhorende seun elke geluidjie om hom kan hoor…!

2 in stock

SKU: KIN.BES.004/10/17; JEUG.JGE.003/7/18 Category: Tags: , ,

Description

Uitgegee deur Tafelberg-Uitgewers

Eerste kopie: Vyfde druk 1974 Tweede kopie: Tweede uitgawe, eerst druk 1977

Hardeband met stofomslag-  boek in stewige toestand, blaaie effens vergeel. Tweede kopie sonder stofomslag maar ook met skets op voorblad