Die kolonis van Suidwes-Afrika / L. Penning

R130.00

Die stryd is besig om ten einde te loop… Louis Wessels, die jong Transvaalse veldkornet het oud geword gedurende dié drie jaar. Daar was swaar dae en dae waarin goeie vriende aan die dood afgestaan moes word.

Hierdie boek, die laaste boek in L. Penning se Wessels-reeks, vertel van dié dae. Toe Louis Wessels en sy getroue volgelinge deel was van die groot skare boere wat, platgeslaan deur ‘n wrede oorlog, met taai deursettingsvermoë die nuwe toekoms moes instap.

Die reeks bestaan uit die volgende boeke:

  1. Die leeu van Modderspruit
  2. Die held van Spioenkop
  3. Die verkenner van Christiaan de Wet
  4. Die oorwinnaar van Nooitgedacht
  5. Die kolonis van Suidwes-Afrika

 

Out of stock

SKU: GESK.DEN.004/16 Category:

Description

Uitgewer: J.L. van Schaik

Datum: 1967

Toestand: Hardeband met stofomslag in puik toestand, titelblad is uitgeknip maar alles verder netjies.

Oorspronklike titel: De kolonist van Zuid-West-Afrika

Vertaler: Uit Nederlands vertaal deur Chris Barnard

Stofomslagontwerp: Deur Chris Lovell

Reeks: Die Wesselsreeks nr. 5