Sale!

Die koning se wingerd / F.A. Venter

R110.00 R90.00

Moet Agab getrou bly aan die ou lsraelitiese waardes, of kan hy sy vrou volg die afvallige tydsgees in? Teenoor lsebel staan die profetiese figuur van Elia – wat die droogte oor Israel voorspel, die profete van Baal in ‘n tweestryd op Karmelberg verneder, en uiteindelik die finale doemwoord oor Agab en sy huis uitspreek. Daar is ook die verhaal van Nabot,wat nie bereid om te erken dat God die God van alle mense is nie. En van die liefde van Johanan vir Ada, die dogter van hul dienskneg.

2 in stock

SKU: FIKSIE.SCHA.210/6/20; FIKISIE.KIN.003/8/20 Category:

Description

Tafelberg Uitgewers

Eerste uitgawe 1984

Hardeband met stofomslag hoeke van omslag is stukkend geskaaf maar boek in puik toestand verder

Stofomslag Helmut Starcke