Die koningin se voetkombersie / IL De Villiers

R60.00

In hierdie bundel is 29 stukke uit die skrywer se Sarie-Rubriek opgeneem. Izak de Villiers raak uiteenlopende onderwerpe aan, van Job se worsterling met God tot die moderne mens se eksperimentering met klonering en vra vrae soos: Sou u graag gekloon wou word? Sodat daar sommer ‘n rits van u bestaan, mense wat almal soos u lyk, praat en optree..

Hierdie boek is ‘n boek wat van eerlikheid getuig, van belesenheid, ervaring en van menslike begrip.

1 in stock

SKU: GEE.DEH.0503 Category:

Description

Tafelberg

Tweede druk 1982

Hardebandboek met stofomslag in goeie toestand, behalwe vir klein skeurtjie bo-aan die omslag