Die kring van keerom / W.O. Kuhne

R55.00

‘n Eendstert! Wat? ‘n Eendstert op Keerom? Onmoontlik!

Ja tog, en jy moet net sie wat hy hom verbeel. Reken, hy sit mos in die trein voor ‘n onderwyser en rook!

Haai nee, Keerom is mos ‘n ordentlike skool. Niemand wil ‘n eendstert hier hê ue, Die wêreld sal vir hom so moeilik gemaak word dat hy maar  te bly sal wees om te kan trap . .

So het die skinderstoriese vir Dirk van Druten vooruitgeloop toe sy ouers hom van die stad af na ‘n skool op die platteland gestuur het  om dat hulle so besig was met sosiale verpligtinge dat hulle nie tyd aan hul kind kon afstaan nie.

Op Keerom het Dirk ‘n vereensaamde geword, uitgesluit uit die kring van vriendskap in die skool, baie ongelukkig. Die heldedaad waarmee hy in die kring ingeklim het, word die spannende hoogtepunt in ‘n sprankelende verhaal deur ‘n skrywer wat reeds sy stempel gedruk het op die Afrikaanse jeugverhaal.

1 in stock

SKU: FIKSIE.KLA.008/5/22 Category:

Description

Tafelberg

Tweede druk 1963

Hardeband met stofomslag met effe verweer  boek toon verweer en blaaie is vergeel, goeie leeskopie, naam van vorige eienaar voorin boek