Die kwart-voor-sewe-lelie / Eleanor Baker

R55.00

In Die kwart-voor-sewe-lelie skryf  Eleanor Baker met ‘n satiriese aanslag en fyn insig oor die wel en wee van ‘ n stadsgesin wat bestaan uit ‘n vergeetagtige ma, ‘n gemoedelike pa, Iris en haar twee susters, Elsa en Kara, hul “Hollandse” hond, ‘n huishulp wat presies weet wat sy wil hê en ‘n buite-aardse beskermengele met ‘n aardse humorsin.

HIerdie skoolguitgawe bevat ‘n leesgids volgense die NKV met :

‘n Inleiding tot die roman, biografiese notas oor die skrywer, literêre begrippe, woordelyste, moontlike vrae en antwoorde, assesserings en riglyne by die beantwoording van vrae.

Out of stock

SKU: FIKSIE.BIK.002/2/18 Category:

Description

Uitgewer: Human & Rousseau

Datum: Eerte uitgawe in die vorm 2008

Toestand: Sagteband, nog stewig, oorgetrek met kleefplastiek, skoolstempel voorin boek, boek net gedeeltelik gelees, stempel ook van vorige boekwinkel voorin

Bandontwerp: Laura Oliver