Die lang winter / Laura Ingalls Wilder

R180.00

Hulle eerste winter op die grasvlakte het gepaard gegaan met die vreeslikste winterstorms denkbaar. Hulle trek dorp toe, maar die dorpie word van die buitewêreld afgesny – en die kosvoorrade word al minder…

Out of stock

SKU: JEUG.CDON.102/9/19 Category:

Description

Tafelberg Uitgewers

Afrikaanse uitgawe 1968

Hardeband met mooi omslag (wit versterking om hoeke van stofomslag) boek in mooi en skoon toestand

Oorspronklike titel: The long winter – 1940

Uit Amerikaans vertaal deur Santie Grosskopf

Illustrasies Garth Williams

Baie baie skaars boekreeks

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die lang winter / Laura Ingalls Wilder”