Die lanternswaaier / S.D. Fourie

R160.00

Dis ‘n stormnag in die Strandveld. Daar is baie storms oor die see aan hierdie bedrieglike kuslyn van Afrika, maar vannag is anders…

“Moontlik is Dalene Matthee groen van jaloesie, daar in die hemel waar sy is, dat sy nie hierdie fassinerende storie tot haar beskikking gehad het nie…” – Riana Scheepers –

Out of stock

SKU: FIKSIE.YZE.013/12/21 Category:

Description

Uitgewer: Naledi

Datum: Eerste uitgawe 2011

Toestand: Sagteband nog mooi en skoon, puntjies van sagteband gering gebuig