Die mag teen verdrukking: Die voortgesette drama van hulle wat agterbly / Tim LaHaye en Jerry B. Jenkins

R80.00

Hier is 16 boeke in hierdie reeks.

Die mag teen die verdrukking opgesom:

In een rampspoedige oomblik verdwyn miljoene mense dwarsoor die wêreld.

Diegene wat agterbly, staar oorlog, hondersnood, siektes en natuurrampe in die gesig. Dit alles gaan so verwoestend wees dat slegs ‘n kwart van die mensdom gaan oorleef, en vir die vyande van die Antichris en sy nuwe wêreldorde is die kanse op oorlewing nog skraler

1 in stock

SKU: GEE.MIC.020/23/2/22 Category:

Description

Uitgewers:  CUM

Datum: Eerste uitgawe 1998

Toestand: Sagteband in mooi toestand, boek nog skoon en netjies binne, naam van vorige eienaar voorin

Vertaal: Deur Rosalie van Aswegen

Reeks: Boek 2 in die Hulle wat agterbly-reeks