Die meisiewagter / HS van Blerk

R100.00

Faanmaan is regtig in die knyp, dis ‘n penarie waaruit selfs die Blou Tartare hom nie kan help nie… “Daar kom ‘n ou meisiekind by ons bly, ‘n ou Amerikaner, ‘n … miljoenêr se dogter.”

Asof dit nie erg genoeg is dat hy met haar opgeskeep sal sit nie, moet hy hom ook nog klaarmaak om Engels te praat, want sy ken geen stomme woord Afrikaans nie. En as Faanman Engels wil praat, pootjie sy tong die paar woorde wat hy nog ken…

 

Out of stock

SKU: FIKSIE.KLE.003/125/9/21 Categories: , Tags: , , , , ,

Description

Uitgegee deur Nasionale Boekhandel Bpk

Eerste druk 1966

Reeks: Die blou tartare nr.2

Hardeband met stofomslag effense skaafmerke en herstelde skeure op buitekante van die omslag

Stofomslag: F. Lategan