Die midas-moorde deur Pieter Aspe

R80.00

Die toeristestad Brugge word deur misdade geteister. ‘n Duitse sakeman word vermoor. By sy lyk kry die polisie ‘n foto van Michelangelo se madonnabeeld. Kort daarna verniel ‘n bom die standbeeld van die Vlaamse digter Guido Gezelle.

1 in stock (can be backordered)

SKU: FAB.BOO.001/9/17 Category: Tags: ,

Description

Uitgegee deur Lapa uitgewers

Eerste druk 2011

Uit Nederlands vertaal deur Daniel Hugo.