Die middag voel na warm as / F.A. Venter

R90.00

Die Middag voel na warm as is gebore uit sker waarneming en uit onverbiddelike selfondersoek. Dit is geskryf met ‘n byna ontstellende eerlikheid en met drif. Maar ook met liefde en humor. Want hierdie problematiek het die skryweraan eie lyf ervaar. En soos hy dit ervaar het, so gee hy dit: direk en onmiddellik. Net soos in Swart Pelgrim, het ons hier ‘n spieël waarin die werklikheid duidelik en glashelder weerkaats word.

Out of stock

SKU: FIKSIE.LUC.014/1/18 Category:

Description

Uitgewer: Tafelberg

Datum: Eerste druk 1974

Toestand:  Hardeband met stofomslag boek is nooit gelees nie blaaie styf en baie mooi en skoon, klein stempel van CNA op binneblad

Pentekening op stofomslag: Francois Krige