Description
Uitgewer: Hollandisch Afrikaansche Uitgevers
Datum: Afrikaanse uitgawe 1982
Omslag: deur Peter Archer
Illustrasies: Deur Leslie Morrill
Vertaling: Deur Louis Herbst
Reeks: Hardy-hulle
R100.00
Die diefstal van vyf waardevolle Egiptiese beeldjies uit ‘n New Yorkse museum lei Hardy-hulle na Egipte, die land van die Farao se vloek. Hulle word gevra om ‘n geheimsinnige mummie te bewaak en word vasgevang in ‘n internationale komplot. Tydens hull soektog beland die seuns in die hande van ‘n boosaardige bende diewe en politieke rebelle, en verloor hulle byna die mummie. Watter verband is daar tussen die diefstal in New York en die Egiptiese mummie? Tydens ‘n vaart op die Nyl ontdek die onverskrokke speurders ‘n geheime wegsteekplek vol ontelbare gesteelde skatte. Hulle besef hulle moet die polisie inroep… vinnig!
Out of stock
Uitgewer: Hollandisch Afrikaansche Uitgevers
Datum: Afrikaanse uitgawe 1982
Omslag: deur Peter Archer
Illustrasies: Deur Leslie Morrill
Vertaling: Deur Louis Herbst
Reeks: Hardy-hulle