Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom / Marita van der Vyver

R60.00

Hierdie boek het ‘n die Sanlamprys vir Jeuglektuur in 2002 gewen.

1 in stock

SKU: JEUG.MEY.001/24/7/20 Category:

Description

Uitgewer: Tafelberg

Eerste uitgawe eerste druk 2002

Sagteband boek in nuwe toestand binne, behalwe vir biblioteek wat sy merk gelaat het met ‘n sakkie en stempel voorin en plakker op rugkant! Ook handtekening en datum van vorige eienaar voorin. (Kyk op foto)

Bandontwerp: Konrad Rode