Corrie ten Boom: Die oorlosiemaker se dogter / Jean Watson

R80.00

Die Oorlosiemaker se dogter beskryf die Christenvrou, Corrie ten Boom, se lewe, van haar kinderjare in Haarlem,  haar lyding in die Nazi konsentrasiekamp, tot haar wêreld-wye bediening aan gestremdes en benadeeldes.

2 in stock

SKU: JEUG.GRS.010-011/22/8/22 Categories: ,

Description

Uitgegee deur Woord Waarheid

Groep 7 drukkers en Uitgewers

2013

Sagteband nuut aangekoop

Baanbreker-reeks