Die opstand / George Orwell

R180.00

Animal Farm (in Afrikaans vertaal as Die opstand.  Dis ‘n  satiriese romand  deur die Britse skrywer George Orwell. Die verhaal kan as ‘n fabel of allegorie gesien word en handel oor die Russiese Rewolusie en die kommunistiese samelewing.

Die boek is tydens die Tweede Wêreldoorlog geskryf en in 1945 gepubliseer, hoewel dit tot die einde van die 1950’s relatief onbekend was. Dit word tans as ‘n klassieke werk beskou.

1 in stock

SKU: FIKSIE.FLE.007/4/21 Category:

Description

Perskor

Eerste uitgawe tweede druk 1982

Hardeband met mooi omslag stempel voorin boek

Oorspronklike titel: Animal Farm

Vertaal en verwerk deur Tabouruex Bruwer

Stofomslagontwerp: K. Harris

George Orwell