Die otters / Cor Dirks

R80.00

Buks sug en blaas deur sy lippe. Litte doen dieselfde. Skielik trek Kassie los met so ‘n regte otterfluit. Sy vriende kyk hom verbaas aan en fluit toe saam. Voorarms word horisontaal met die grond gebring, hande opgelig en duim en pinkie ingebuig en die arm gewikkel soos otters swem. Die gefluit sal ‘n trein kaat stilbly. Wees op jou hoede. Die Otters is hier!

Out of stock

SKU: JEUG.DON.023/6/18 Category:

Description

Uitgewer: Protea Boekhuis

Datum: 2010

Toestand: Sagteband nuwe druk soos in splinternuut