Die pasgebore baba / MP Keet, VD Harrison en SCL Shore

R80.00

Hierdie boek bied ‘n praktiese benadering aan vir diegene wat pasgeborenes versorg of behandel. Die besonderhede is egter nie voldoende vir die opleiding van spesialiste in neonatogie nie. Die opinies is hoofsaaklike dié van skrywers, en word as riglyne aangebied vir studente, verpleegsters en algemene praktisyns. Klem word gelê op bekende en gevestigde gebruike en beginsels, maar nuwe kennis, senuweestelsel toestande word in redelike detail bespreek, omdat dit in die toekoms waarskynlik al hoe belangriker sal word.

1 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.BHC.001/3/18 Category:

Description

Uitgewer: Juta & Kie, Bpk.

Datum: Derde uitgawe 1987

Toestand: Sagteband groter boek as die normale boek in byna nuwe toestand met kleurfotos in