Die potlooddief en die Engel / A.S. van Straten

R65.00

Die potlooddief en die engel is ‘n hedendaagse blyspel wat losweg gebaseer is op die Middeleeuse mirakel- en moraliteitspele. Alles is moontlik, met die gevolg dat hierdie heerlike en hoogs opvoerbare komedie, wat met groot sukses voorgeskryf is, net sulke prettige leesstof is.

Out of stock

SKU: DRA.SKO.0056/2012; DRA.DON.013/5/18; DRA.DON.053/28/9/21 Category:

Description

Uitgewer: Human & Rousseau

Datum: Vyfde druk 1994 en 25ste druk 2009

Toestand: Sagteband in netjiese en stewige toestand, het egter ‘n skoolstempel voorin boek en die vorige eienaar se naam in rooipen. Boek het ook heelwat potloodaantekeninge en merkies in wat uitgevee kan word.

Tweede kopie – in puik toestand – oorgetrek met kleefplastiek