Die Psalms sing van Christus / V.E. d’Assonville (sr.)

R120.00

Die Psalms van die Ou-Testament is 3000 jaar oud. Die Christelike kerk sing dit reeds 2000 jaar lank. Die Psalms is profeties. Dit gee in kort die verlede, hede en toekoms van God se heilsgeskiedenis met sy volk. Martin Luther, die groot hervormer, het die Psalmboek ‘n “klein Bybeltjie” genoem. Nog onlangs (in die jaar 2000) is dit in die boek Het verhaal van de Psalmen deur Sipke van der Land, (Nederlands Bijbelgenootskap) as “het meest geliefde boek” en ” een Bijbel in de Bijbel” getipeer.

Johannes Calvyn, ook ‘n groot kerkhervormer van die 16de eeu skryf in die inleiding van sy reuse kommentaar oor die Psalms vier keer na mekaar dat “daar geen ander boek soos die Psalmboek is nie”. Dit is lewensomvattend. Daarin  word alles van die mens se lewe beskryf…

Available on back-order

SKU: GEE.MAR.001-004/2/24; GEE.MAR.NUUT.019/3/23; GEE.MAR.019/10/3/23; GEE.MAR.008/2/19; GEE.MAR.007/2/19; GEE.MAR.006/5/19 GEE.MAR.007/5/19 Categories: , Tags: , , ,

Description

Uitgegee deur Marnix

Eerste uitgawe 2005

Sagteband in splinternuwe formaat