Die ramp van die Juno / Nickey van Schalkwyk

R65.00

‘n Avontuurverhaal uit die jare 1667 – 1670.

1 in stock

SKU: JEUG.DON.003/12/18; JEUG.BIK.034/8/20 Category:

Description

Daan Retief

1981

Hardeband met mooi skets op voorblad, naam van vorige eienaar voorin boek geskryf, stempel van vorige boekwinkel voorin boek

Illustrasies en voorbladskets: Alain Nortjé

Reeks: Die seerower van Cadiz deel 2