Die rooi tapyt is jou pad / Hester Heese

R150.00

Hester Heese is een van die belangrikste skrywers van kinder- en jeugboeke wat Suid-Afrika nog opgelewer het. Die rooi tapytn is jou pad is ‘n versameling uit haar werk. Dit word aangebied as ‘n huldiging met haar sewentigste verjaarsdag, veral vir die besondere bydrae wat sy reeds tot die Afrikaanse kinder- en jeugliteratuur gelewer het.

Inhoud – drie stories in een saamgestelde bundel. Al drie hierdie verhale het in aparte boeke voorheen verskyn

Aljander, Aljander so deur die bos (aanvanklik uitgegee in 1966)

Die huis op pale (aanvanklik uitgegee in 1973)

Die wildsbok van Ver-eiland (aanvanklik uitgegee in 1974)

Out of stock

SKU: KIN.FOR.026/18/7/22 Category:

Description

Tafelberg Uitgewers

Eerste uitgawe 1981

Hardeband met mooi gekleurde voorblad, boek nog mooi netjies en stewig

Aljander – geillustreer deur Ellalou Ritter

Die huis op pale en Die Wildsbok van Ver-eiland – geillustreer deur Katrin Schurmann

Voorwoord deur Lydia Snyman