Description
Daan Retief Uitgewers
Eerste uitgawe, eerste druk 1989
Hardebandbboek met glans voorblad en illustrasie, boek in puik toestand, slegs biblioteekstempels en plakkers agter in boek.
Oorspronklik in Engels uitgegee onder die titel The pied piper of Hamelin
Illustrasies deur Cora Coetzee