Description
Tafelberg
Eerste sagtebanduitgawe 1985
Sagteband ou skoolboek met stempels en aantekeninge
R25.00
Sy eerste gepubliseerde werk is die jeugverhaal Die skarlaken eskadril (later herdruk as Die skarlaken eskader[) wat eers as vervolgverhaal in Die Jongspan verskyn en altesaam 33 drukke belewe. Dit is ’n soort wetenskapfiksieverhaal oor avonture van vegvlieëniers, waarin die Kommunistiese opkoms in Afrika reeds voorspel en ook die laserstraal vooruitsien word. ’n Verbitterde wetenskaplike, die Leier, ontwerp ’n verwoestende wapen en bou ’n groot lugmag op waarmee hy die ontwikkelde wêreld gaan aanval. Hy versamel die loodse vir sy Skarlaken Eskader uit alle dele van die wêreld en hou hulle op vernuftige wyse onder sy beheer.
12 in stock
Tafelberg
Eerste sagtebanduitgawe 1985
Sagteband ou skoolboek met stempels en aantekeninge