Die skarlaken Eskader / W.A. de Klerk

R60.00

In die kom van die uitgebrande vulkaan Marako in Midde-Afrika skuil ‘n ernstige gevaar vir die hele wêreld. ‘n Verbitterde Russiese wetenskaplike het hier ‘n moderne lugmagbasis tot stand gebring waar mense uit alle dele van die wêreld opgelei word.

As gevolg van ‘n sameloop van vreemde omstandighede bevind nege loodse van die Suid-Afrikaanse lugmag hulle skielik as gevangenes in die Kratervallei. Hulle kom agter dat die leier ‘n verwoestende wapen ontwerp het om sy droom van wêreldoorheersing werklikheid te kan maak. Wanneer die nege uitvind dat die leier hulle as loodse in sy Skarlaken eskader wil gebruik, besef hulle dat hulle vinning sal moet optree…

3 in stock

SKU: JEUG.ROO.001-003/6/8/22 Category:

Description

Uitgewer: Tafelberg

Datum: Eerste sagtebanduigawe, tiende druk 1989

Toestand: Sagteband met mooi gekleurde voorblad in nuwe toestand, blaaie effens vergeel

Omslagontwerp: Johan van Niekerk