Die Skatkis Junior Afdeling (Reeks 1-12)

R500.00

Uitstekende stories opgesluit in hierdie 12 dele. In deel 1 is bv. verskillende rympies en sprokies vervat en in ander dele is verskillende stories en volksverhale van verskillende lande. Hierdie reeks bevat dus nie nie-fiksie nie maar stories in verskillende vorme bv. Mites en legendes, Vroeë klassiek verhale, groot figure,Wondere van die natuur, beroemde avonture en uitgesoekte letterkunde, Ontdekkings en uitvindings. ‘n Uiters gewilde stel teen ‘n baie bekostigbare prys.

Out of stock

SKU: ENS.MAB.058/12/19 Category:

Description

Die kinder-kultuurvereniging, 1972, Hardeband, Boeke nog baie mooi.

Boeke 1 tot 12 (kyk op foto)