Sale!

Die Skatkis van die Kinder-Kultuurvereniging – Junior Afdeling

R550.00 R450.00

Skatkis – Junior afdeling Deel I – bestaan uit Rympies en sprokies versamel uit verskillende lande:

Ure van betowering – F. Taylor
Volksrympies
Doringrosie – Jakob en Wilhelm Grimm
Die herderin en die skoorsteenveër – Hans Christian Anderson
Die verlore mantel – Kobus van der Colff
Die skoppelmaai – D.F. Malhberbe
Fiffie die norse feetjie – Rene Pauw
Die olifant – A.G. Visser
Opgelos – B. Traas
Rooikappie – Charles Perrault
Rooibaadjie – Sir. George Dasent
Die prinses se pêrels – Helena Lochner
Haas by die wyn (Rympie) – Tienie Holloway
Die kwikkie – Hilda Postma
Albaster-tyd – Helena Lochner
Janfrederik – Eugene Field (Vertaal deur DJ Opperman)
Hok, otjie hok! –
Die storie van die Wilgerboom-patroon – V. Holley
Twaalf paar klompies – Jenny van Doesburgh
Die goue gans – Jakob en Wilhelm Grimm
Die herfskabouters – Rene Pauw
Die rondreisende musikante – Jakob en Wilhelm Grimm
Ek dink ek kan – Christa van Tonder (Rympie)
Met ‘n mandjie rose – A.G. Visser (Rympie)
As dit fluit-fluit gaan – A.G. Visser
Die haasbekkies- Tienie Holloway
Wag-hondjies – Jan F.E. Cilliers
Onderstebo-land – Christa van Tonder
Die dwergies en die skoenmaker – Jakob en Wilhelm Grimm
Ojbie, die rooihuid-seuntjie – Basil Stanhope
Die plaasmuis en die stadmuis – ‘n fabel van Aesopus
Die drie varkies
Die seepdief – Sita
Die geheim van die sywurm – Violet Holley
Die lelike eendjie – Hans Christian Andersen
Og word koning van feeland- Basil Stanhope
Kortbeentjies – Sir George Dasent
Repelsteeltjie – Jakob en Wilhelm Grimm
Die paddaprins – Jakob en Wilhelm Grimm
Sneeuwitjie – Jakob en Wilhelm Grimm
Speel, viooltjie, speel – Marietjie Pauw
Die pakkie geluk – P.O. Archer
Surella en die sproeitjie – Helena de Klerk
‘n Chinese verhaal – Basil Stanhope
Moe-Moe, die swart koei – Dirk la Cock
Wonderlik – J.R.L. van der Bruggen
Slaaptyd – Tienie Holloway
Pannekoek Bak – Kleinjan
Die twee muise – Theo. W. Jandrell
Hestertjie Haarnaald – Elizabeth van der Merwe
Die sterretjie – C. Louis Leipoldt
Sê-nou – A.G. Visser
Muskiete-Jag – A.D. Keet
In die stad – W.E.G. Louw
Ek sing – C. Louis Leipoldt
Die slamaaier-winkel – C. Louis Leipoldt
Die blindes se geloof – Uys Krige

 

 

 

 

 

 

Out of stock

SKU: KIN.SKAT.005/16 Categories: ,

Description

Die Kinder-Kultuurvereniging

Die twaalf boekdele waaruit Die Skatkis bestaan, is opgestel en gerangskik deur Roy. E. Stevens.

Met voorwoord deur D.J. Opperman

10de druk

Groen buiteblad hardeband nog netjies maar skeur op rugkant wat lelik lyk – inhoud is in puik toestand

Vertalers: AM van Schoor, Alba Bouwer, CA Groenewald, JK Swart, Mev FA Jordaan

Reeks: Skatkis Junior afdeling deel 1-12 (kort nr. 8)