Die skrynwerker van Zurich : ‘n verhaal uit die lewe van Ulrich Zwingli / P. de Zeeuw

R60.00

Helde van die hervorming reeks:

  1. Die galeislaaf van St. Andreas
  2. Die barbier van St. Germain
  3. Die tuinier van Ferrara
  4. Die skrynwerker van Zurich
  5. Die skaapwagter van Montcontour
  6. Die meulenaar van Vassy

Out of stock

Description

Uitgewer: Uitgewery Culemborg

Datum: 1957

Hardeband met gekleurde voorblad, ou boek, deel van rug is af maar nog vas aanmekaar

Reeks: Helde van die Hervorming

Sketse: Onbekende kunstenaar met pragtige swart en wit sketse