Die spel gaan voort / Anna Minnaar-Vos

R180.00

Die verhaal van Hendrik en Mathilde Hanekom. ‘n Waardevolle stuk geskiedenis van die toneelgeselskappe in Suid-Afrika.

Inhoud:

Jeugjare
Die groot besluit
Die toneel in Suid-Afrika voor 1925
Die eerste toer
Die Hanekoms en Paul de Groot amalgameer
Die afrikaanse Toneelgeselskap deur die Depressie
Die toneelskool in Bloemfontein
Op reis met oom Paul
Uitbreiding en disintegrasie van die Afrikaanse toneel
Tien vrugbarejare – 1937-1947
Die stigting van die Nasionale Toneelorganisasie
Die Hanekoms saam met NTO
Doom se laaste toer
Die jare daarna
Krisis
Nuwe groei
Magda en Doom: twee beminlike mense
Mathilde en Hendrik Handekom: baabrekers en bouers
Toneelstukke
Personeregister

 

1 in stock

Description

Tafelberg

Eerste uitgawe 1969

Hardeband met mooi omslag boek in puik ongebruikte toestand, effense skimmelvlekkies op eerste bladsy in die boek

Bylaag van heelwat swart en wit fotos in die boek opgeneem