Die speurders van Waterval / ID Lamprecht

R55.00

Die boek het pragtige swart en wit sketse wat die teks ondersteun met vrae vir begriptoetsdoeleindes aan die einde van elke hoofstuk.  Onderaan elke bladsye is daar verduidelikings van wat sekere woorde beteken.

 

Out of stock

SKU: KIN.BAY.004/10/17 Categories: , Tags: , ,

Description

Uitgegee deur De Jager – Haum uitgewers

Eerste druk eerste uitgawe 1979

Skooluitgawe, boek in sagteband

Stofomslag deur Kobus de Beer Kunsateljee

R55