Die stilte van die see / Vercors

R120.00

2 in stock

SKU: FIKSIE.MIK.018/12/17; FIKSIE.KIN.002/6/20 Categories: ,

Description

Uitgewer: Nasionale Boekhandel

Datum: Eerste druk 1960

Toestand: hardeband boek sonder omslag in goeie toestand, voorblad toon effe verweer vanweë skaafmerke en wit vlekkie waar plakker afgetrek is

Vertaal: UIt Frans deur Jan Rabie

Oorspronklike titel: Le Silence de La Mer (Parys Frankryk)

Opgedra aan: Die vermoorde digter Saint-Paul Roux