Sale!

Die Suid-Afrikaanse hengelaar / Ivor Whibley & Pat Garratt

R110.00 R100.00

Die hengelaar se gids tot hengelgerei, aas, visspesies, noodhulp, bewaring en meer as 100 hengeloorde aan ons kus.

1 in stock

SKU: SPORT.FLE.004/9/19 Category:

Description

Uitgewer: Struik Timmins

Datum: Eerste uitgawe 1989

Toestand: Groterige sagteband boek met gekleurde voorblad boek nog skoon en netjies, puntjie van voorblad effens gebuig