Die Suid-Afrikaanse Motoreienaarhandboek / Joss Joselyn en Ian Ward

R100.00

Bespaar! Versien en herstel jou eie motor. Met motorkoste wat die hoogte inskiet, was dit nog nooit so duur om ‘n motor padvaardig te hou nie. Jy kan dié uitgawes egter drasties besnoei deur jou eie versiening en herstelwerk te doen. Selfs vir die motoris met weinig of geen meganiese kennis behoort dit nie moeilik te wees nie, want in hierdie boek word die basiese inligting wat jy nodig het in begrypbare taal uiteengesit.

2 in stock

SKU: NIE-FIKSIE/2015; NIE-FIKSIE.ALG.004/3/21 Category: Tags: , ,

Description

Uitgegee deur Struik

Geredigeer deur Guido Marchio

Eerste uitgawe 1985

Hardeband met gekleurde glansvoorblad, boek so goed soos nuut