Sale!

Die tierbrigade / Claude Desailly

R80.00

Out of stock

SKU: FIKSIE.VERT.KOO.004/18/5/21 Category:

Description

Uitgewers: Tafelberg

Uitgawedatum: Eerste uitgawe 1978

Toestand: Hardeband met mooi stofomslag, met effense verweer op die rante van die omslag se bokant,  boek nog netjies binne alhoewel die boek deurgaans effense rimpelings (foto’s) het met ‘n ligbruin vlek op die onderste hoek, inhoud skoon en waarskynlik nooit gelees nie.

Oorspronklike titel: Telecip et Editions – 1976

Vertaal: In Afrikaans vertaal deur André P Brink