Die uile en die rampokkers / Cor Dirks

R90.00

Hoe kan die Uile rustige gaan vakansie hou terwyl daar onheil op Kranskop broei? Die geheimsinnige verdwyning van hul lieflingonderwyser en nog ‘n paar ander verdoemende leidrade, oorreed Philip en sy maats op ondersoek in te stel. Hulle gee voor dat hulle die trein huis toe haal, maar klouter blitsvinnig aan die anderkant uit, en kry koers na die kloof waar die swaar vragmotors snags kom en gaan. Daardie selfde nag nog sou hulle besef dat hulle reg in die bek van die leeu ingestap het…

Wees asseblief geduldig – die blad is onder kontruksie en fotos word so gou moontlik gelaai.

 

1 in stock

SKU: JEUG.VIE.030/11/21 Category: Tags: , , ,

Description

Voortrekkerpers

Derde uitgawe, eerste druk 1974

Hardeband sonder stofomslag, boek het skaafmerke op voorblad boek binne is soos nuut

Reeks: Die Uile nr. 2

Uile-reeks is skaars. Die skrywer Cor Dirks het veral bekendheid verwerf vir sy Uile-reeks, alhoewel die Joof-reeks en die Otter-reeks ook gewild is.