Die uile langs die Limpopo / Cor Dirks

R45.00

Out of stock

SKU: JEUG.ALG.2019/19 Category:

Description

Perskor

Tweede uitgawe, tweede druk 1980 (eerste gedruk in 1958)

Hardeband sonder omslag met boodskap van vorige eienaar voorin geskryf en kinder geskrabbel op eerste 3 bladsye maar boek verder skoon en netjies