Description
Uitgegee deur Tafelberg Uitgewers
Eerste druk 1976
Hardeband met stofomslag, naam van vorige eienaar voorin geskryf
Stofomslag: Deur Helmut Starcke
R150.00
Die titel van hierdie roman is ontleen aan die gedig “Suiwer Wiskunde” van NP van Wyk Louw uit sy bundel Nuwe Verse. Die uurwerk kantel is die ontroerende verhaal van Maria Cilliers. Met die trefseker gevoel van die begaafde skrywer voer Heese ons terug na ‘n tydperk wat verby is. ONs leer ken Maria hier teen die draai van die vorige eeu as kleuter op Schoongelegen war sy met sensittiewe oë na die mense en die wêreld om haar kyk. En later: Maria … die skrander skolier wat vir die eerste maal jongmeisiedrome begin koester… Marie Heese se karakters leef.
1 in stock
Uitgegee deur Tafelberg Uitgewers
Eerste druk 1976
Hardeband met stofomslag, naam van vorige eienaar voorin geskryf
Stofomslag: Deur Helmut Starcke