Die Uurwerk Kantel / Marie Heese

R110.00

1 in stock

SKU: FIKSIE.BFL.005/11/21 Category:

Description

Tafeberg-Uitgewers

Eerste druk in 1976

Hardebandboek met stofomslag, omslag effens verweer met klein skeur bo aan rugkant.

Stofomslagontwerrp deur Helmut Starcke

Titel van hierdie boek is ontleen aan die gedig “Suiwer Wiskunde” deur N.P. van Wyk Louw