Description
Uitgegee deur Buro vir Suid-Afrikaanse Familienavorsing
Eerste uitgawe 1984
Redakteur: Prof D.J. van Zyl (professor in Suid-Afrikaanse Geskiedenis aan die Universiteit van Stellenbosch)
Europese herkoms deur prof. M.C. van Zyl – Professor in Geskiedenis aan die Universiteit van Suid-Afrika)
Tipografiese versorging en ontwerp deur Abdul Amien
Rekonstruksie van wapens deur J.H. Coetsee
Illustrasies nageteken deur E. Nortjé
Foto’s M.C. van Zyl en die Kaapse Argiefbewaarplek
Bitter skaars!