Description
Uitgewer: Tafelberg
Negende druk 2002
Toestand: Sagteband, nog mooi en skoon
R85.00
Op ’n dag staan Gert Afrika met die kleuter op sy arm voor die agterdeur van die gegoede blanke boer. “Ek kan nie lat sommer enigiemand na my kind kyk nie, baas! Baas ken die spul! Dis heeldag dronknes en messteek … Sy’s al wat ek oorhet van my eie, baas!”
Out of stock
Uitgewer: Tafelberg
Negende druk 2002
Toestand: Sagteband, nog mooi en skoon