Die vroue van Troje deur Euripedes (vertaalde werk)

R110.00

Drama vertaal uit Grieks. Die drama is op 21 April 1944 deur die Kunsskool in Stellenbosch optevoer en die hele span se name is voorin gedruk asook die rol wat elkeen vertolk het.

1 in stock (can be backordered)

Description

Uitgegee deur Nasionale Boekhandel

1945

Hardeband sonder stofomslag

Naam en boodskap van vorige eienaar op titelblad in pen geskryf. Boek verder nog skoon en stewig.

R110