Die vuurvoël / I.D. Lamprecht

R60.00

Drie wetenskaplikes het verdwyn – een na die ander. André Nienaber, Johan Britz en Bart Snyman se werk was hoogs geheim – kernnavorsing. Dit is al inligting waaroor Hugo Storm, befaamde en aantreklike private speurder, beskik toe hy deur professor Albert J. Snyman, vader van Bart, gehuur word om hulle op te spoor.  Toe hy net na hul eerste ontmoeting agtervolg word, weet hy dat hier nie tyd gaan wees vir speletjies nie.

Sy vervaring en waardevolle kontakte bring hom gou op die spoor van meer leidrade… dinge wat die groter prentjie net groter en gevaarliker laat lyk…

I.D. Lamprecht sorg hier vir ‘n uiters spannende en boeiende boek.

Out of stock

SKU: JEUG.BKR.007/8/19 Category:

Description

Human & Rousseau

Eerste uitgawe 1984

Hardeband met mooi en netjiese stofomslag boek is soos nuut aan die binnekant